Silwer Kombers
Neil Somers
Lirieke: Neil Somers
Lirieke: Neil Somers
Musiek: Neil Somers
Platemaatskappy: Coleske
Niemand luister
As ons fluiter
Begin te skree
Tot kranse antwoord gee
Die aarde bewe
En vloede woes
Die groind is bitter
En die hêmel soet
Maak my snoesig toe
In my silwer kombers
Want my tyd is uit
Soos die vlam van 'n kers
My lied is gesing
Tot die laaste vers
So maak my snoesig toe
In my silwer kombers
Blaas trompette
Die wolke daal
My hemelse Vader
Het my kom haal
Grond en klippe
Val op my neer
Maar hiers net vrede
En niks meer seer
Maak my snoesig toe
In my silwer kombers
Want my tyd is uit
Soos die vlam van 'n kers
My lied is gesing
Tot die laaste vers
So maak my snoesig toe
In my silwer kombers
As ons fluiter
Begin te skree
Tot kranse antwoord gee
Die aarde bewe
En vloede woes
Die groind is bitter
En die hêmel soet
Maak my snoesig toe
In my silwer kombers
Want my tyd is uit
Soos die vlam van 'n kers
My lied is gesing
Tot die laaste vers
So maak my snoesig toe
In my silwer kombers
Blaas trompette
Die wolke daal
My hemelse Vader
Het my kom haal
Grond en klippe
Val op my neer
Maar hiers net vrede
En niks meer seer
Maak my snoesig toe
In my silwer kombers
Want my tyd is uit
Soos die vlam van 'n kers
My lied is gesing
Tot die laaste vers
So maak my snoesig toe
In my silwer kombers
Stille waters
Diepe grond
In die duister
Sluip gruwels rond
Eens vir altyd
Geboer getrou
Nou net vriende
Wat vra en rou
Maak my snoesig toe
In my silwer kombers
Want my tyd is uit
Soos die vlam van 'n kers
My lied is gesing
Tot die laaste vers
So maak my snoesig toe
In my silwer kombers
In my silwer kombers
Want my tyd is uit
Soos die vlam van 'n kers
My lied is gesing
Tot die laaste vers
So maak my snoesig toe
In my silwer kombers
Hemel Vader vat my hand
Lei my na die Vaderland
Maak my snoesig toe
In my silwer kombers
Want my tyd is uit
Soos die vlam van 'n kers
My lied is gesing
Tot die laaste vers
So maak my snoesig toe
In my silwer kombers
In my silwer kombers
Want my tyd is uit
Soos die vlam van 'n kers
My lied is gesing
Tot die laaste vers
So maak my snoesig toe
In my silwer kombers
Maak my snoesig toe
In my silwer kombers
Very touching song.
ReplyDeleteI love this song. I dont know what is being said though.
ReplyDeleteHierdie man sing vanuit die boek van Openbaring.Die laaste boek van die Bybel.Dit is gerig op verse van die einde van dae.Want!Daar sal heuwige aardbewings en vloede wees.Die Here Jesus sal afkom met die wolke en ons kom haal!
ReplyDelete